Scott Wilson (akteur)

Scott Wilson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Delano Wilson[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1967–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Scott Wilson is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In the Heat of the Night (1967), The Ninth Configuration (1980), en The Host (2006), en in die televisiereeks The Walking Dead (2010).

  1. Barnes, Mike (6 Oktober 2018). "Scott Wilson, Actor in 'The Walking Dead' and 'In Cold Blood,' Dies at 76". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 6 Oktober 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search